Vers 1:
D
Op ‘n berg in die nag, lê ons in donker en wag
Bm
in die modder en bloed.
G A D
Lê ek koud, streepsak en reën kleef teen my.
En my huis en my plaas, het hulle verbrand,
sodat hulle ons kan vang.
Bm
Maar daai vlamme en vuur
G A D
brand nou diep, diep binne my.
Koor:
D
De la rey! De la rey!
sal jy die boere kom lei
De la rey! De la rey!
A
Generaal, Generaal
G D
soos een man sal ons om jou val
Generaal De la Rey
Vers 2:
D
Hoor die kakies wat lag, ‘n handjie van ons teen ‘n hele groot mag.
Bm
En die kranse lê hier
G A D
teen ons rug, hulle dink dis verby.
D
Maar die hart van ‘n boer, lê dieper en wyer hulle gan dit nog sien
Bm
op ‘n perd kom hy aan,
G A D
die Leeu van die Wes Transvaal
Koor x2
Brug:
G D
want my vrou en my kind, lê in ‘n kamp en vergaan
Bm G A D
en die kakies se murg, loop oor ‘n nasie wat weer op sal staan.
Koor x1

Аккорды для гитары и бой для песни Bok van Blerk — De la Rey - лучшая подборка аккордов для песни Bok van Blerk — De la Rey бесплатно и без регистрации на портале Chordex.ru - №1 коллекция аккордов для песня Bok van Blerk — De la Rey доступна для ПК, ноутбуков, планшетов и мобильных устройств (iOS, Android) - смотрите все аккорды исполнителя Bok van Blerk