INTRO:
(nie bas)E—7—5—3—5—7—5—3—5—7—5—3—2—3—10
1ste Vers:
G D
Ek het jou dopgehou met ‘n jas in jou hand
C D
Deur doeane gespook na ‘n nuwe land
Em C
Jou oë was natgehuil, maar jou hart was braaf
D
Mens is eenkeer jonk, mens is eenkeer laf
Em C
Daar lê ‘n vreemde daarbuite, lê ‘n pond of twee
D
Selfs die liefde kan wag, net die tyd sal leer
G Em D
Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer
C D
Deur die internet kan ons tog kommunikeer
KOOR:
G Em G
Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn Mall
G Em G
Ek mis die stoeigevegsessies as ek oor jou rol
G Em G
Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
G Em G
Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar
Em D C
Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jeans
Em D C
Ek mis die vat van jou hande in ‘n movie scene
G Em G
Ek mis jou naam op my foon en jou SMS
G Em G
Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
Em D C
Ek mis die Sondagoggendbrêkfis en jou DSTV
Em D C
Ek mis die liefde jy’t belowe jy vir my nog sou gee
2de Vers:
G D
‘n Brief in die pos is wat ons liefde was
C D
Ek en jy is met die tyd belas
Em C
Vir die eerste maand was my hart verniel
D
En oral waar ek kom is ek ‘n derde wiel
Em C
Maar die tyd sal leer was jou woorde
D
Ek het jou lief, was jou brief
G Em D
Jy’s ‘n poet my ding; jy moet aanhou sing
C D
Deur die Internet praat ons gou-gou weer

VERS:

https://youtube.com/watch?v=AoDuZUDANvI
Аккорды для гитары и бой для песни Jak de Priester — Sally Williams Nougat - лучшая подборка аккордов для песни Jak de Priester — Sally Williams Nougat бесплатно и без регистрации на портале Chordex.ru - №1 коллекция аккордов для песня Jak de Priester — Sally Williams Nougat доступна для ПК, ноутбуков, планшетов и мобильных устройств (iOS, Android) - смотрите все аккорды исполнителя J