D G
Almal wil ‘n huisie by die see hê
D A
Almal hoop die struggle is verby
D G
Almal sê die lewe is eers môre
D A D
Maar môre is te laat vir my
D G D
Almal sê hulle wil ‘n huisie by die see hê
D G D
Ja, almal sê hulle wil ‘n huisie by die see hê
A
Met ‘n computer en internet
G
En ‘n gietyster met dubbelbed
A
Lewe ons lojaal en so sentraal
D G D
Ons wil ‘n huisie by die see hê
D G
Almal wil ‘n huisie by die see hê
D A
Almal hoop die struggle is verby
D G
Almal sê die lewe is eers môre
D A D
Maar môre is te laat vir my
Almal wil ‘n huisie by die see hê
D A
Almal hoop die struggle is verby
D G
Almal sê die lewe is eers môre
D A D
Maar môre is te laat vir my
D G D
Almal sê hulle wil ‘n huisie by die see hê
D G D
Ja, almal sê hulle wil ‘n huisie by die see hê
A
Met ‘n computer en internet
G
En ‘n gietyster met dubbelbed
A
Lewe ons lojaal en so sentraal
D G D
Ons wil ‘n huisie by die see hê
D G
Almal wil ‘n huisie by die see hê
D A
Almal hoop die struggle is verby
D G
Almal sê die lewe is eers môre
D A D
Maar môre is te laat vir my



https://youtube.com/watch?v=7Y_7jBsPINI
Аккорды для гитары и бой для песни Koos Kombuis — Huisie By Die See - лучшая подборка аккордов для песни Koos Kombuis — Huisie By Die See бесплатно и без регистрации на портале Chordex.ru - №1 коллекция аккордов для песня Koos Kombuis — Huisie By Die See доступна для ПК, ноутбуков, планшетов и мобильных устройств (iOS, Android) - смотрите все аккорды исполнителя Koos Kombuis