Intro: E G#m A E
E G#m
Stuur vir my ‘n foto ‘n duidelike beeld
A E
Van die plooitjies om jou oë onder andere
E G#m
Maak vir my ‘n afskrif van die drome in jou hande
A C#m
En die skewe halwe glimlag om jou mond
E F# G#m F# E/G#
Probeer ten minste vaspen ‘n bietjie van die aard
E F# G#m
Van die dinge wat jy liefhet en onthou
E F# G#m E
‘n Mens is tog te gou geneig om maklik te vergeet
C#m F#
‘n Foto keer dat die tyd verweer
E G#m
Stuur vir my ‘n foto ‘n duidelike beeld
A E
Van die sprokies en die spoke van jou lyf
E G#m
en die roering in jou palms en jou hartklop in jou are
A C#m
En jou stiltes en jou lag en selfs jou huil
E F# G#m F# E/G#
Probeer ten minste vaspen ‘n bietjie van die aard
E F# G#m
Van die dinge wat jy liefhet en onthou
E F# G#m E
Soos ons ernstige woorde oor die dinge van belang
C#m F#
Wat nou reeds stom in die gange hang
E G#m
Stuur vir my ‘n foto ‘n duidelike beeld
A E
Van ‘n plek waar ons al saam was of heen wil gaan
E G#m
Dalk ‘n horison ‘n waansin ‘n hawe of ‘n bos
A C#m
Onthou jy nog hoe ver wou ons nog reis

https://youtube.com/watch?v=q_Ug3Hm_C70
Аккорды для гитары и бой для песни Laurika Rauch — Stuur Vir My 'n Foto - лучшая подборка аккордов для песни Laurika Rauch — Stuur Vir My 'n Foto бесплатно и без регистрации на портале Chordex.ru - №1 коллекция аккордов для песня Laurika Rauch — Stuur Vir My 'n Foto доступна для ПК, ноутбуков, планшетов и мобильных устройств (iOS, Android) - смотрите все аккорды исполнителя Laurika Rauch